Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Familie by dooiemansdeur
’n Familie van Bonnievale is baie teleurgesteld nadat hulle met hul ma se kis in wind en weer moes staan omdat die munisipale saal wat hulle vir haar begrafnis gehuur het nie oopgesluit is nie.
-
Afdeling vir volwassenes vier 44 jaar van diens
Nie net vier die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) vanjaar ons 141ste bestaansjaar nie, maar ons NID Volwasse Sorg-afdeling (Lewensruimte) vier hierdie maand 44 jaar van diens aan meervoudig-gestremde Dowe volwassenes.
-
-
Polisie kyk na ‘verkluim-dood’
Die polisie ondersoek die dood van ’n 81-jarige vrou nadat sy by ’n tehuis in Ceres “buite vergeet” is.
-
-
Nuwe kanker-organisasie wil ’n verskil maak
’n Groep weldoeners van Worcester het onlangs ’n nuwe organisasie gestig met die hoop om kankerlyers in die streek te ondersteun.
-
Weise weer in die hof
Die moordsaak waarin ’n vuurwapeninstrukteur van Worcester na bewering ’n 29-jarige informele skrootversamelaar in 2018 in die nywerheidsgebied doodgeskiet het, is onlangs weer in die Worcester-landdroshof aangehoor.
-
Werkers beseer toe trok kantel
’n Vragmotor met ongeveer 40 plaaswerkers was verlede week in ’n voorval in die Nuy-omgewing betrokke.
-
‘Borsvoeding vir babas beter’
Ouers, voogde, kinderoppassers en alle volwassenes moet kinders se welstand van jongs af eerste stel. As almal saamwerk, kan die kommerwekkende prentjie oor kindergesondheid in die Kaapse Wynland verander word.
-
Inwoner se seer ná Forex-slenter
’n Inwoner van Worcester is onlangs R8 000 kwyt nadat hy op sosiale media in ’n vermeende beleggingslenter ingedoen is.







