Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man deel sy 50ste met haweloses
’n Plaaslike inwoner het besluit om Sondag sy verjaardag saam met haweloses te vier.
-
Is gras groener aan ander kant?
Terwyl kospryse die hoogte in skiet, brandstof ’n luukse is en misdaad seëvier, kyk al hoe meer paartjies na die opsie om te emigreer. Standard gesels vandeesweek met een gesin op pad om die groot stap te neem en een…
-
Kanker eis geliefde regsman
’n Bekende prokureur van Worcester, Jacques Marais (61), is Dinsdag (16 Augustus) oorlede.
-
OPINION: R10 is the new R2
For those of us with full-time incomes and even double household incomes its easy to budget or restructure our budgets to survive these tough times, but what about the man and woman who has absolutely no income? asks Tamsyn Jantjies
-
Omgeemens in hospies oorlede
’n Mensemens par excellence met ’n hart van goud en passie vir haar medemens. Safida Uys is 13 Augustus in die plaaslike hospies oorlede nadat sy twee weke gelede daar opgeneem is.
-
Ma wil ander inlig oor T1-diabetes
’n Ma van Worcester is een van duisende ouers in Suid-Afrika wat elke dag deurdagte besluite moet neem om hul kinders by te staan en te help nadat T1 (Tipe 1-diabetes) by hulle gediagnoseer is.
-
Truck and car collide in High Street
Two vehicles collided in High Street on Wednesday (17 August) between the corner of Pick ’n Pay and Boxer causing temporary closure of the road.
-
Alvi’s Drift breek sy suksespad oop
Die wynlandbouorganisasie Vinpro gesels elke maand met ’n kelder oor hul onderneming, wat hulle laat wakker lê en wat hulle hoop gee. Hierdie maand was Alvi van der Merwe aan die beurt.
-
‘Lang-covid’ laat pa (30) erg ly
Covid-19 is in Desember 2020 by ’n 30-jarige inwoner van Robertson gediagnoseer. Vandag is sy lewe steeds onherroeplik verander deur ’n virus wat talle nog afmaak “as net nog ’n griep”.
-
Vallei se eerste surrogaat-baba 21
Voorverlede week, presies 21 jaar gelede, is die eerste surrogaat-baba in die Breedevallei gebore.










