Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SA op soek na beste nuwe wynskrywer
Jong skrywers het nog kans om in te skryf vir die 2022- SA Wynskrywer van die Jaar-kompetisie.
-
Selfone nie in eksamenlokaal toegelaat
Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, David Maynier, waarsku matrikulante weer dat selfone nie welkom is in eksamenlokale nie – en “krip”-notas nog minder.
-
Studente, gevangenes só opgelei
Verskeie gevangenes het gister (Woensdag 16 November) saam met studente van die Universiteit Stellenbosch hul sertifikate vir die voltooiing van ’n Ubuntu-kortkursus ontvang.
-
Hexpark-verdagtes sê nee vir borgtog
Die drie mans wat in hegtenis geneem is nadat ’n vrou van Hexpark onlangs na bewering aangerand en amper verkrag is, is steeds in aanhouding nadat hulle self hul borgtogaansoek tydens die hofsitting Woensdag 9 November laat vaar het.
-
Margo wil dig én onnie word
’n 18-jarige matriekleerder aan Worcester Gimnasium wil graag haar droom verwesenlik om haar eie digbundel vry te stel.
-
Polisieman bly aan diens ná verkragting
Die voorverhoor vir die vonnisoplegging van ’n Laingsburgse polisieman, wat in Julie vanjaar aan verkragting skuldig bevind is, sloer steeds sedert September.
-
Bewerings oor skut glo nie waar
Talle bewerings teen die plaaslike munisipale diereskut word tans ná ernstige klagtes ondersoek.
-
Being blind is not the end
Terelga Bald moved to Worcester from Johannesburg after losing her sight to glaucoma in 2020.
-
Maak hul alleen-Kersfees gesellig
Kersfees is om die draai! ’n Feestelike opgewondenheid hang in die lug namate Kersversierings oral hul verskyning maak. Die winkelsentrums pronk met allerlei Kersgeskenke en promosies terwyl Kersdeuntjies die gange vul. Die meeste van ons sien uit na
-
Oupa veilig opgespoor
Die vermiste 68-jarige Steven Morries, oor wie Standard verlede week berig het, is veilig opgespoor.



