Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
N1 closed due to acid spillage
The Fire Services of the Cape Winelands District Municipality (CWDM) and the Breede Valley Municipality (BVM) has been hard at work this morning to clean up an acid spill after a tanker overtuned on the N1 between De Doorns and…
-
NG Kerk se haan eers stil
Die bekroonde haan op die NG kerk in Rawsonville se toring sal vir die volgende ruk nie kraai nie danksy nodige herstelwerk.
-
Big stink about water plant
More and more companies have come forward to complain about the stench emanating from the Vinaqua Waste Water Treatment Plant.
-
Car thief suspect caught, charged
A police chase came to screeching halt in front of a residence in Zwelethemba on Friday morning after shots were fired.
-
Vrou verloor arm ná 5 jaar
Die arm van ’n vrou wat in 2017 in ’n motorongeluk gebreek is, moes onlangs weens die aard van hierdie beserings afgesit word.
-
Drie polisiebeamptes dalk verkeerdelik aangehou
Drie polisiebeamptes en twee voormalige polisiebeamptes wat in hegtenis geneem is weens klagte van inbraak, aanranding en intimidasie, het onlangs weer in die hof in Wolseley verskyn, en is almal nou vrygelaat.
-
’n Feestelike vrugtekoek gelaai met omgee, liefde
Sjef Mynhardt Joubert se ikoniese vrugtefeeskoek sal hierdie jaar weer die vreugdevolle prentjie van Kersfees inkleur wanneer dit aan menige Kerstafel gesny en gedeel word.
-
Maand lange fokus op onwettighede
Breedevallei-munisipaliteit se wetstoepassingseenheid in samewerking met ander rolspelers het die afgelope maand talle suksesse in die Breedevallei behaal.
-
Kompetisie wys plaaslike talent
Uitstekende kunstalent in Worcester is in die plaaslike deel van die internasionale vredesplakkaat-kompetisie, wat op 24 Oktober deur die Worcester-Lionsklub aangebied is, ten toon gestel.
-









