Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vyf vas nadat drywer van bus op N1 beroof is
Inwoners van Rouxpark in Worcester was die getuies van ’n chaotiese en gevaarlike gebeurtenis toe ’n bus Sondagaand (6 November) deur ’n onbekende voertuig op die N1 voorgekeer is.
-
-
Youth to tackle crime
Worcester police successfully elected the new Junior Commissioners on 20 October after several interviews were conducted.
-
-
Egpaar so byna met huurhuis gekul
’n Paartjie van Worcester was amper die slagoffers van ’n nuwe slenter wat daarop fokus om voornemende huurders uit te buit.
-
Oupa al byna 2 weke lank weg
’n Man van Worcester, wat al van kleintyd af by sy oupa woon, is al sedert verlede naweek op soek na hom.
-
‘Ek mis reeds my geliefde Miemie’
Elke Donderdag het Miemie die Rottweiler getrou langs haar eienaar se sy gestaan waar hy die Standard verkoop het. Nou is Miemie se stem stil en het die 49-jarige Dennis Bezuidenhout nie meer iemand om sy kos mee te deel…
-
-
E-skool vir wynbedryf
Vir die eerste keer ooit kan wingerdwerkers in die Breedevallei hul vaardighede aanlyn opskerp, danksy die bekendstelling van ’n e-leerplatform vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf.
-
Vroetelmoue bied groot verligting vir dimensie- en alzheimerlyers
Net soos ’n kind wat deur ’n kombers of speelding gesus word, word iemand wat met demensie of alzheimersiekte leef deur ’n sogenaamde “vroetelmou” gesus.








