Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man vas, trok teruggekry
Die Kaapse Wynland-hoofwegpatrollie het daarin geslaag om ’n gekaapte vragmotor terug te kry en een verdagte in hegtenis te neem – dít nadat verdagtes met vuurwapens op die polisie losgebrand het.
-
Nekkies-oord reg vir almal
Die warm weer het sy verskyning gemaak en Worcesteriete sien oudergewoonte daarna uit om weer die plaaslike geriewe te benut om lafenis teen die hitte te kry.
-
Meer verkeersdienste nou in Breedevallei beskikbaar
Inwoners van beide Touwsrivier en Rawsonville kan nou daarna uitsien om die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) se verkeersdienste in hul eie dorpe te kan benut.
-
Wat bring Kersvader hierdie jaar vir jou?
Kersfees is om die draai, en dit is wéér daardie tyd van die jaar wat almal rondskarrel om betyds te wees vir die feesseisoen wat voorlê.
-
Drie ‘aanranders’ verskyn in hof
Die drie mans wat in hegtenis geneem is nadat ’n vrou van Hexpark onlangs na bewering aangerand en amper verkrag is, bly steeds in aanhouding.
-
Woman arrested after drugs, ammo found in flat
A woman found in possession of drugs made her first court appearance on Tuesday.
-
-
Ballroom dance champs are local
Wageed Sahabodien, a resident of Worcester and student at the Cape Peninsula University of Technology (CPUT), and his partner Dené Visser from Cape Town were recently named youth ballroom champions in an international dance contest at Sun City.
-
Dié kerslig g’n romanties
Matrikulante wat vandeesweek met hul nasionale matriek-eindeksamen begin het, sal hul roosters mooi moet beplan om die impak van beurtkrag te fnuik.
-
Noodlottige botsing lei tot bergbrand
Du Toitskloofpas is Dinsdagmiddag vir verkeer gesluit weens ’n noodlottige botsing tussen ’n motorfietsryer en ’n vragmotor, wat veroorsaak het dat die berg aan die brand slaan.








