Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Berge tussen Wolseley en Ceres brand
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) se branddienste bestry tans ’n bergbrand bokant die Waverley Hills-plaas op die pad tussen Ceres en Wolseley, (R46).
-
Brandweerwa raak die pad byster in Worcester
Brandweermanne van Worcester het vanoggend (3 Januarie) ’n noue ontkoming gehad toe hul brandweerwa omgeslaan het.
-
2023: Goeie nuus met groot daling in brandstofpryse
Motoriste kan vandeesweek uitsien na ’n aansienlike brandstofprysverlaging om 2023 mee af te skop, sê die Automobielvereniging (AA). In kommentaar op data van die Sentrale Energiefonds (SEF), sê die AA beide grade van petrol-, diesel- en verligtingsp
-
Fire in Du Toit’s Kloof Pass: use with caution
The Cape Winelands District Municipality’s (CWDM) Fire Services have responded to a fire in the Du Toit’s Kloof pass about 2km before the lodge in the direction of Cape Town.
-
SASSA on track to pay January 2023 grants – clients advised to use multiple ways to access their grants
The South African Social Security Agency (SASSA) is on track with arrangements to disburse the January 2023 social grants payments from 03 January 2023. SASSA also urges all clients to make use of the multiple ways available to access their…
-
Net dié matrikulante se uitslae gepubliseer
Net matrieks wat skriftelik toestemming gegee het dat hul uitslae gepubliseer mag word se uitslae sal op openbare platforms soos koerante en aanlyn beskikbaar wees.
-
Blou plaket op historiese Kerkplein onthul
Die geskiedkundige Tuin van Herinneringe op Kerkplein het onlangs verdere geskiedenis gemaak, toe Worcester Toerisme hul eerste blou plaket (blue plaque) vir dié tuin onthul het.
-
Pastoor se droom van eie kerk word waar
’n Plaaslike pastoor is opgewonde om ná jare se gebed en ’n mediese terugslag nou die kans te kry om ’n gemeente op die been te bring.
-
Valleiers trek swaar hierdie feestyd
Dit blyk of valleiers die komende Kerstyd hul sente ’n hele paar keer sal moet omdraai en dit net om kop-bo-water te hou.
-
Melissa se enkelsnit wil inspireer
Die 22-jarige Worcesteriet en musikant, Melissa Jane Campher, wat vanjaar in die top 8 van die bekende talentsoekkompetisie, Die Kontrak, geeindig het, se nuutste enkelsnit is pas uitgereik.









