Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Seun (17) buite skool gesteek
’n 17-jarige leerder van Worcester Sekondêre Skool sterk tans in die hospitaal aan nadat hy Maandag (21 November) deur ’n mede-leerder met ’n mes gesteek is net nadat die leerders verdaag het.
-
Antieke fiets gegaps buite winkel
Die eienaar van ’n bekende onderdelehandelaar in Worcester is ontsteld na sy geliefde antieke afleweringsfiets op Woensdag 23 November gesteel is.
-
Pensioenregstelling: Hoë van pensioenliggaam besoek Worcester
Worcester ontvang eersdaags tydens ’n belangrike vergadering hier besoek van Stephen Sass, die nasionale voorsitter van die Civil Servants Pension Redress Movement (CSPRM).
-
‘Verkeerde Vrou’ bekoor
Die bekroonde skrywer en joernalis Irma Venter het by die plaaslike Die Skuur-skrywersaande se maandelikse boekepraatjie kom gesels oor haar nuwe boek.
-
Motordiefstal sindikate erg woelig in vallei
Verskeie sake van motordiefstal is die afgelope paar weke in die Breedevallei aangemeld, en inwoners wonder of dit dalk die werk van ’n misdaadsindikaat kan wees.
-
Seksklag teen BO-raadslid voorlopig teruggetrek
Die klagtes van seksuele teistering teen die Breedevallei Onafhanklik (BO)-raadslid, Colin Wilskut, is op Vrydag 11 November in die plaaslike hof teruggetrek.
-
Vlammehel eis Roodewal-paartjie
’n Brand wat verlede Woensdag (9 November) om 04:40 in Roodewal ontstaan het, het die lewe van ’n geliefde paartjie geëis.
-
-
This is a test article for Standard
Consectetur bibendum faucibus pulvinar scelerisque bibendum ultricies a vestibulum lobortis aptent nec eget libero posuere a parturient nunc nec vestibulum cum gravida curae habitasse ante sem eu non accumsan convallis. A dis leo parturient nibh inte
-
Twee mans in afsonderlike voorvalle in De Doorns dood
Twee mans is aan die begin van November in afsonderlike gevalle in De Doorns doodgesteek.







