Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Angels vergader
Die Angels Forum in Worcester, wat sedert Mei vanjaar as mondstuk dien vir die dorp se dagsorgsentrums, het sy jaarvergadering en uitstalling in die saal van die Calvyns Protestante kerk in Leopoldt-laan gehou.
-
Oppas vir al die bemarkingsfoefies
Suid-Afrikaners staar voordurend uitdagings, ongerief en frustrasies in die gesig – beurtkrag- en waterbeperkings, brandstof- en kruideniersware-prysverhogings asook repokoersverhogings (om slegs ’n paar te noem). Afgesien daarvan dat hulle die afgel
-
‘Kersversierings’ rommel wat waai
Talle plante, bome en fynbos in dele van Worcester lyk skoon of dit vir die komende feestyd versier is, maar net as jy gebruikte kondome, plastieksakke en bottels as versierings kan beskou.
-
-
Moena blom waar sy geplant word
“Daar was opdraandes. Daar was afdraandes. Daar is koppe gestamp. Ons is almal net mens. Maar vandag kan ek met trots getuig dat ek my deel vir my gemeenskap gedoen het en dat ek hulle alreeds met my hele siel…
-
Saak uitgestel na dossier nie die hof bereik nie
Drie polisiebeamptes en twee voormalige polisiebeamptes wat in hegtenis geneem is weens klagte van inbraak, aanranding en intimidasie, het onlangs weer in die hof in Wolseley verskyn, maar weens ’n vermiste dossier is die saak eers weer uitgestel.
-
-
Doing more to curb GBV
The 16 Days of Activism for No Violence Against Women and Children campaign kicks off this week, and it’s important to understand why it is actually necessary for such initiatives.
-
Man in rolstoel weer geteiken
Die 56-jarige man wat ’n rolstoel gebruik en twee weke gelde rot en kaal besteel is, was weer byna die slagoffer van ’n rooftog.
-








