Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Staatmaker oorlede
Talle inwoners is in rou gedompel nadat die geliefde en welbekende paramedikus en besigheidsman van Worcester, Tiaan de Vos, twee dae voor sy 33ste verjaardag oorlede is.
-
Arbeidsbediening tel weer vaandel op ná pandemie
Ná bykans 29 maande se leemte weens die Covid-19-pandemie is Worcester Arbeidsbediening weer sterk besig met sy heropbou-program.
-
Start of 16 days of activism
Friday 25 November marked the start of the global 16 Days of Activism for No Violence against Women and Children campaign.
-
Die pitboeldebat: Wat moet gebeur?
Verskeie debatte het die afgelope tyd ontstaan oor die aanhou van pitboels as waghonde en troeteldiere nadat verskeie berigte oor die persepsie van hierdie honderas se inherente temperament en beweerde aggressiewe natuur onlangs gepubliseer is.
-
-
Wilfred se ongelooflike reis
Die Worcesteriet Wilfred Pheiffer (53) het vandeesweek ná ’n lewensverrykende reis deur Namibië teruggekeer en deel vandag sy verhaal met Standard.
-
Worcesteriet word steeds gesoek
Dolores Muggles van Worcester word sedert 18 September vermis. Sy is die laaste keer om 13:00 daardie dag by haar huis in Riverview gesien.
-
Liggiefees eers in 2023 hier
Met die feestyd om die draai en die wêreld wat ná die pandemie tot dusver al 99% na normaal teruggekeer het, sou ’n mens dink Worcester se Hoogstraat sou weer deur Kersliggies verfraai word.
-
Departement antwoord op klagtes
Inwoners kla steeds oor lang rye en ’n gebrek aan diens by die plaaslike departement van indiensneming en arbeid.
-
Rooi en wit meer as bloot twee kleure op dié stok
Ja, ons beleef die lewe met simbole van kleure soos die seisoene van die jaar, maar ook soos die maande. Rooi en wit is in Februarie seker Kupido se kleure met Valentynsdag wanneer almal in die maand van liefde leef.…







