Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Hou (nugter) vakansie
Almal sien uit na ’n wonderlike feestyd ná ’n lang jaar se harde werk. Ongelukkig gaan die feestyd ook soms met die oormatige gebruik van alkohol gepaard.
-
-
Polisieman groet diens ná 41 jaar
Ná amper 41 jaar het Meyer Zurnamer, ’n polisieman van Worcester, die tuig neergelê.
-
Road lawlessness will be dealt with
The Western Cape has enough blood testing kits to arrest drunken drivers and is not deterred by the reported shortage of drunken driving testing kits across the country. The province has enough blood testing kits to get through the festive…
-
-
Dié keer was dit net ’n fop-aanval
Talle rolspelers in die Rawsonville-omgewing het Donderdag 1 Desember bymekaar gekom om hul fnuikstrategie rakende plaasaanvalle en diefstal in die vorm van ’n fop-aanval deur te trap.
-
-
Berskerm jou saal só
Saalkamers by perdestalle is dikwels die teiken van diefstal regdeur die jaar, maar veral gedurende Oktober en November wanner die Berlin-November en die Bajodini-bos-renne in Desember in die Oos-Kaap plaasvind.
-
7de Laan-akteur ‘rap’ nou ook
Clint Aplon (30) van Worcester, ’n bekende akteur in Suid-Afrika se gewildste sepie, 7de Laan, stel vandeesweek sy nuwe album in sy tuisdorp bekend.








