Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Reënskade laat trein ontspoor
’n Trein het op Maandagaand (12 Desember) omstreeks 23:00 net buite Worcester ontspoor en getuimel nadat die spoornetwerk skade gely het weens die hewige stormreën.
-
-
Weldoener wen motor in hoërskool se lootjieprojek
Een gelukkige persoon was die afgelope naweek die wenner van ’n splinternuwe motor as deel van ’n plaaslike skool se geldinsamelingsprojek.
-
Two rescued, unscathed after train derails in valley
The heavy storms of Monday (12 December) led to the derailment of a train between Worcester and De Doorns late that evening. This after heavy rain caused damage to the railway network.
-
Man in hegtenis oor lyk in dam
Die 27-jarige Richard Murray, wie se liggaam in Oktober vanjaar in die Worcester-dam gevind is, is vermoedelik nie weens selfdood oorlede soos oorspronklik bevind is nie.
-
Polisiemanne se saak van rol geskrap
Die saak van die drie polisiebeamptes en twee voormalige polisiebeamptes van Wolseley wat vroeër vanjaar in hegtenis geneem is weens klagte van inbraak, aanranding en intimidasie, is onlangs vir eers van die rol geskrap.
-
A long journey towards a sterling achievement
Despite facing several hurdles Annalene October was determined to graduate with a degree.
-
Geliefde onnie tree ná 34 jaar af
Een van die Hoërskool Breërivier se mees geliefde opvoeders en taalpuriste, die 57-jarige Danie Tyambetyu, roep hierdie week ná 34 jaar as onderwyser by dié skool vir eers halt.
-
W’ster se woordkunstenaar vereer
Die Worcesteriet, skrywer, digter en akademikus Diana Ferrus (69) is die afgelope naweek by ’n spesiale byeenkoms in Worcester vir haar bydrae tot die Afrikaanse taal vereer.
-
Breedevallei geraak deur swaar reënval
Die stormweer en swaar reënval van die afgelope week het gesorg vir chaos en grootskaalse verwoesting in die Breedevallei, veral vir die gemeenskap van De Doorns.









