Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Net dié matrikulante se uitslae gepubliseer
Net matrieks wat skriftelik toestemming gegee het dat hul uitslae gepubliseer mag word se uitslae sal op openbare platforms soos koerante en aanlyn beskikbaar wees.
-
Blou plaket op historiese Kerkplein onthul
Die geskiedkundige Tuin van Herinneringe op Kerkplein het onlangs verdere geskiedenis gemaak, toe Worcester Toerisme hul eerste blou plaket (blue plaque) vir dié tuin onthul het.
-
Pastoor se droom van eie kerk word waar
’n Plaaslike pastoor is opgewonde om ná jare se gebed en ’n mediese terugslag nou die kans te kry om ’n gemeente op die been te bring.
-
Valleiers trek swaar hierdie feestyd
Dit blyk of valleiers die komende Kerstyd hul sente ’n hele paar keer sal moet omdraai en dit net om kop-bo-water te hou.
-
Melissa se enkelsnit wil inspireer
Die 22-jarige Worcesteriet en musikant, Melissa Jane Campher, wat vanjaar in die top 8 van die bekende talentsoekkompetisie, Die Kontrak, geeindig het, se nuutste enkelsnit is pas uitgereik.
-
Worcesteriet vier 250ste bloedskenking
Ulrich Pool, ’n inwoner van Worcester, het Dinsdag (13 Desember) sy 250ste bloedskenking gevier by die plaaslike bloedbank in Napierstraat. Pool skenk vanaf 1976 kwartaalliks bloed.
-
Kommer oor geweld
Verskeie inwoners van Wolseley het melding gemaak van hul bekommernis oor die toename in geweld in die dorp.
-
Spoedhobbels gevra
Na mate die vakansie naderkom is daar ouers van Worcester wat veral bekommerd is oor ’n tekort aan spoedhobbels, veral naby openbare parkies.
-
Cariah kan nou weer hoor
Die Van Zyl-gesin van Worcester het ’n bietjie langer as ’n jaar gelede hul dogtertjie, Cariah, verwelkom. Cariah is ten spyte van dokters se Downsindroom-diagnose gesond gebore, maar wel met gehoorverlies.
-
Beste nuwe wynskrywers
Die land se beste wynskrywer vir 2022 is Shandré van der Merwe, proelokaalbestuurder by De Wet Kelder buite Worcester. Die naaswenner is Petri de Beer, wat tot onlangs senior wynmaker by Longridge Winery naby Somerset-Wes was.









