Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tom Cruise baljaar in die Breedevallei vir nuwe fliek
Die 60-jarige Hollywood-ster en avontuursoeker Tom Cruise het einde verlede jaar ’n De Doorns-draai kom maak.
-
-
Beskerm kinders teen masels
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Vrydag in ’n verslag bekendgemaak altesaam 318 gevalle van masels is sedert die eerste week in Oktober tot 31 Desember verlede jaar landwyd aangemeld.
-
-
Young heart recipient dies
Phalo Gayiya from De Doorns, a much-loved teenager in the Langeberg region who at age seven had stolen the hearts of the public when undergoing a heart transplant, has died from medical complications.
-
Klein weldaad groei tot groot bediening
Voor Covid-19 was dit maar net ’n inisiatief, maar as gevolg van verskeie gebeure het dit sy erns begin raak. Ds. Cyril Hendricks en sy wederhelfte het altyd Sondae gaan kos uitdeel aan die haweloses. Soms het sy ma saamgegaan…
-
Voetganger sterf ná N1-ongeluk
Twee voetgangers is Sondag 8 Januarie op die N1 by De Doorns deur ’n motor getref.
-
Styging in kragtariewe sal landboubedrywe knou
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het gister aangekondig dat ‘n tariefverhoging van 18.65% vir die 2023/24 tariefjaar aan Eskom toegestaan is.
-
Moenie vanaf dié druiwesmouse koop nie
Die plaaslike owerhede waarsku weereens dat motoriste waaksaam moet wees teen slenters as hul op die N1 tussen Worcester en De Doorns reis.
-
Worcesteriet skitter in gewilde Netflix-rolprent
’n Voormalige leerder van Worcester Senior Sekondêre Skool en geliefde Worcesteriet, Ashlon Thomas, se goeie akteurspel in die rolprent Sodium Day strek ver, só ver dat dit te sien is op Netflix waar dit reeds onder die top-10 val.







