Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Geweld demp die feestyd
Minstens vier mense is die afgelope feestyd in gewelddadige voorvalle in die vallei dood.
-
Renault se André ter ruste gelê
André Roux (56), ’n legende onder die Worcesteriete en in die wyer Langeberg area, is op 20 Desember ter ruste gelê na ’n kort stryd met kanker.
-
Doen honneurs in ondernemingsbestuur by Akademia
Akademia het op Woensdag 4 Januarie die nuus bekend gemaak dat die instelling se heel eerste honneurskwalifikasie vanjaar van stapel gestuur gaan word.
-
D-dag is naby vir matrieks
Matrieks van die klas van 2022 van die vallei kou tans hul naels in opwagting vir hul eindeksamen-uitslae, wat volgende week bekend gemaak word.
-
Rugby se ‘Boy Sole’ sterf
Die afsterwe van Danfred (Boy Sole) Stanfliet (69) ná ’n hartaanval en beroerte gister (Woensdag 11 Januarie) is in plaaslike rugbykringe met diepe leedwese en skok ontvang.
-
-
Historiese tuin kry blou plaket
Die geskiedkundige Tuin van Herinnering op Kerkplein het onlangs verdere geskiedenis gemaak toe Worcester Toerisme sy eerste blou plaket vir dié tuin onthul het.
-
Skoolouers se beursies dun vir ’23
Die nuwe skooljaar begin binnekort, en dit beteken ook dat skryfbehoeftes en skoolklere blitsig aangeskaf moet word terwyl ouers net kan kyk hoe ver hulle hul bankkaarte dié maand nog kan strek.
-







