Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Hoe gaan ons dít oorleef?’
Inwoners, boere en sake-eienaars in die streek is ontstoke nadat die nasionale energiereguleerder (Nersa) verlede week aangekondig het kragtariewe sal van April af met bykans 19% styg.
-
Agri-sector fears result of outages
Last month Western Cape Provincial Minister of Agriculture Dr Ivan Meyer’s office sent a press release out stating he had pleaded with Eskom to consider the agriculture sector.
-
TikTok-ster besig om vir haar groot naam te maak
Die 18-jarige Melicia Daniels van Rawsonville is ’n aspirantmodel en TikTok-ster en het reeds begin om op dié platform naam te maak.
-
Ceres Fruit-werker sterf ná gas-inname
’n Man is oorlede nadat hy en sy kollega Maandag glo by die werk deur giftige gasse oorval is.
-
Man fnuik vier vermeende kapers
’n 20-jarige Worcesteriet moes behoorlik kophou toe vier mans hom in Zwelethemba probeer oorrompel het en sy werksbakkie wou afvat.
-
Seun van De Doorns verdrink in rivier
Die De Doorns-polisie en die plaaslike ambulansdiens is verlede Dinsdag (10 Januarie) om 15:15 na Modderdrift, ’n plaas in De Doorns, ontbied nadat ’n sewejarige seun in die rivier beland het.
-
Sewe van Juweeltjies-groep durf vanjaar graad R aan
’n Voorskoolse groepie kleuters, wat aanvanklik uit nood gestig is om die druk van ouers met klein kindertjies te verlig, maar veral dié wat nie ’n heenkome gehad het vir hul kinders wanneer hulle moes gaan werk nie, het pas…
-
-
Worcester krioel van die slange
Worcester is bekend vir sy mooi berge, vriendelike inwoners en goeie wyn, maar ook vir aardige reptiele en slange wat hulle in inwoners se huise tuismaak.
-
Kunsmisman sterf skielik
’n Geliefde en bekende inwoner van Worcester, Basie de Klerk (71), is op 29 Desember tragies oorlede nadat hy ’n massiewe hartaanval gehad het.








