Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Netwerk beveilig
Die plaaslike Breedevallei-plaaswag (BFW) tesame met die G24-sekuriteitsfirma en Vetus Schola in Rawsonville is ’n gedugte span wat tans saam met die plaaslike polisie misdaad in die gebied stuit.
-
Water weer veilig om te drink, maar…
Inwoners van die Breedevallei mag nou weer kraanwater drink. Dit volg na daar onlangs ’n waarskuwing deur die plaaslike munisipaliteit uitgereik is.
-
De Doorns ongeluk: Dodetal styg na vyf
Die dodetal van die noodlottige ongeluk op die N1 die naweek naby De Doorns, het tot vyf gestyg. ‘n Babaseun was een van die slagoffers.
-
Jerusha oorkom talle uitdagings en presteer bo verwagtinge in matriek
Die 18-jarige Jerusha Armoed van Villiersdorp weet van tragedie en hartseer en moes van ’n jong ouderdom af vir haarself moet opstaan. Sy het geweet sy gaan die siklus moet breek en dit is presies wat sy gedoen het.
-
Laat aansoeke by skole ’n uitdaging
Hoewel die Wes-Kaapse Onderwysdepartement die meeste van die gr. 1- en gr. 8-leerders geplaas het wat verlede jaar vir die 2023-skooljaar aansoek gedoen het, veroorsaak laat aansoeke nog uitdagings.
-
Jeug kan aansoek doen om werksondervinding te kry
Die DA in die Wes-Kaap bemoedig die matriekgroep van 2022 aan om aansoek te doen vir die Premier Advancement of Youth (PAY)-program.
-
Vrou gee oor nadat vriend weens steekwond sterf
’n 29-jarige vrou is in hegtenis geneem in verband met die moord op haar vriend, wat ook 29 jaar oud is.
-
Motoriste word gewaarsku
Plaaslike owerhede waarsku weer eens dat motoriste waaksaam moet wees teen slenters as hulle op die N1 tussen Worcester en De Doorns reis.
-
Polisie van CW kry hoë eer
Lede van die plaaslike polisie is op ’n onlangse gala-geleentheid in Kaapstad vir hul bydrae tot die polisiemag in die Wes-Kaap vereer.
-





