Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Jain-moord: Polisiebeampte van Piketberg gearresteer
In ’n skokwending in die Renée Jain-moordsaak, is ’n polisiebeampte van Piketberg weens die moord onlangs gearresteer.
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Nuusbrief van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit
Dié 8-blad kwartaallikse nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.
-
Brande woed in streek
Daar is tans verskeie brande wat woed in die streek en brandweerdienste veg al sedert Dinsdag (6 Desember) onverpoos om dit onder beheer te bring.
-
Beveilig jou huis in vakansie
Namate die feestyd nader kom, is boewe en skurke in die Worcester-streek ook al meer doenig.
-
-
-
-
15-jarige midde veldtog verkrag
Met die begin van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders is ’n 15-jarige meisie verlede Vrydag (25 November) herhaaldelik deur twee mans verkrag.
-
Verkragting: ‘Jy kán weer vertrou’
Sy het grootgeword en geglo sy is ’n prinses. Sy het geglo dat sy eendag haar ridder op ’n wit perd sou ontmoet en dat sy in ’n weelderige kasteel langs die see sou woon. Maar haar drome om ooit…









