Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Skote klap by karnaval
Wat veronderstel was om ’n aand van pret en plesier by die plaaslike karnaval te wees, het vir besoekers aan Worcester in ’n nagmerrie ontaard.
-
Jain-verdagtes in hof
Die verdagtes in die moordsaak van Renée Jain het verlede week (18 November) weer in die Wolseley-streekhof verskyn.
-
Braille-skerm nodig vir sy werk
’n Plaaslike blinde proefleser, musikant en vertaler van Worcester wil sy vermoëns gebruik om musiek meer bereikbaar en toeganklik vir mede-blindes te maak.
-
Ouma, kleinkind op N1 doodgery
’n Ouma en haar eenjarige kleindogter is Sondagaand dood nadat hulle deur ’n motor op die N1 getref is.
-
BKO reik uit na kankerlyers
’n Groep weldoeners van Worcester wat onlangs ’n nuwe kankerorganisasie op die been gebring het, het Saterdag 19 November hul deel vir die gemeenskap se kankerlyers gedoen.
-
Be informed on 16 days campaign
The 16 days of activism campaign aimed at creating awareness on gender-based violence, and violence towards children is starting tomorrow around the globe.
-
Seminaar vir militêre lede
Die plaaslike E.P. @ IR Malan-stigting bied Saterdag (26 November) ’n belangrike seminaar vir militêre veterane en belanghebbendes op Kerkplein in Worcester aan. Die program begin reeds om 07:00 en die drag is wit hemde en swart broeke.
-
Water wisdom for sustaining cities
Re-designing our towns and cities to make better use of wastewater and urban spaces benefits people, the economy, and tourism appeal.
-
Kehara ryg talle toekennings in
Kehara Kariem kan nou nog nie glo dat sy soveel trofeë en sertifikate by hul skool se onlangse prysuitdeling ontvang het nie.








