Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brave canine friend re-united with family
WORCESTER – A brave one-year-old black-and-white border collie dog has been reunited with her family after a terrifying ordeal.
-
Reusepampoen is blykbaar ’n rekord
’n Boer van die Nuyvallei is in ekstase oor sy pampoen wat die grootse in die suidelike halfrond is.
-
Laerskool Waveren vereer topleerders; groet ds. Simpson
Laerskool Waveren vereer topleerders; groet ds. Simpson
-
Só gaan almal meer betaal
Die munisipaliteit het onlangs sy konsepbegroting vir die nuwe boekjaar bekend gemaak.
-
Woman dies during domestic violence
ZWELETHEMBA – Tragedy struck in the Magwaleni area on the evening of 4 April. Police responded to a distress call reporting a case of domestic violence.
-
-
Hofsaak ná pitboel-aanval sloer
Dit is amper twee jaar sedert Chester Swart deur twee pitboel-honde in die Paarl aangeval is terwyl die eienaar bloot staan en toekyk het.
-
Worcester se Vallei FM vier gou sy mondigwording!
Vallei FM, ’n plaaslike gemeenskapsradiostasie in Worcester, vier vanjaar sy 21ste bestaansjaar.
-
Skok oor onnies moet waai
Ouers van skoolgaande kinders se monde het almal verlede week oopgehang toe hulle ingelig is dat talle onderwysers by verskeie skole in die pad gesteek is.
-
Kom leer vanaand meer oor foto’s by fotografieklub
Die Worcester-fotografieklub kom vanaand, Donderdag 11 April, in die saal van die Hooggelegen-aftreeoord bymekaar en die foto-tema vir Aprilmaand is Hande/Hands.







