Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisieman is die hoofverdagte
Buiten die twee verdagtes wat in 2022 vir die moord op Renée Jain in hegtenis geneem is, is ’n polisieman ook in hegtenis geneem.
-
-
Outeniqua Chair Challenge
Rollin inspiration group participated in a wheelchair marathon at the Outeniqua Chair Challenge in George on 26 February. Athletes participated in a variety of categories: daily chairs, basketball chairs and electric chairs.
-
Oud-inwoner se boeke heel gesog
’n Oud-inwoner van Worcester, De Wet Hugo, is pas aangewys as die Kinderverhaal-wenner van NB-uitgewers se 2023-Jeugboekpryse met sy kinderboek Die doodgelukkige bure.
-
Elke leerder hier ’n individu
Elke jaar in April word die kollig gerig op outismespektrumversteuring (OSV) om meer bewustheid oor dié ernstige ontwikkelingsversteuring te skep.
-
-
Vyf atlete sonder sig presteer puik
Vyf blinde atlete van Worcester het onlangs aan die Boland-tweekamp- kampioenskap deelgeneem en almal medaljes ontvang.
-
GBV bad in Magwaleni
In the heart of Zwelethemba the informal settlement of Magwaleni has sadly become a focal point for gender-based violence. The past weeks have been marked by distressing reports of an alarming number, of women being subjected to abuse each day,…
-
Verkeersboete se verval opgeklaar
’n Hofklerk het onlangs die bestuurder van ’n voertuig in kennis gestel dat ’n verkeersboete nou glo eers ná 24 maande verval.
-









