Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Moderne mediese sentrum geopen
Verlede week is geskiedenis gemaak met die opening van die nuwe Barlinka- mediese sentrum by Durbanstraat 2, Paglande.
-
ACVV-hoof help gesin
Die plaaslike ACVV se nuwe streekbestuurshoof se fokus is om gesinne en families bymekaar te hou.
-
Kom proe en kyk wat die Kaapse Wynlande alles bied
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit stel die heel eerste Wynland-herfs-ekspo bekend. Dit beloof om voorts ’n jaarlikse aantrekking op die Kaapse Wynland-kalender te wees.
-
Understand the third ballot paper
Today (25 April) marks 35 days until South Africa’s seventh democratic election since Apartheid came to an end in 1994.
-
Leer meer oor foto’s
Die Worcester-fotografieklub het onlangs weer ’n baie suksesvolle en interessante maandsvergadering gehad.
-
Jong stadsraad op dreef
Die nuwe junior stadsraad is verlede week by die 17de inhuldigingseremonie bekendgemaak.
-
-
Korrektiewe beampte wat vroue verkrag, vas
’n Korrektiewe beampte (39) van Brandvlei is Sondag 21 April vir verkragting in hegtenis geneem.
-
Tienjarige meisie in huisbrand oorlede
’n Tienjarige meisie is Sondag in ’n brand in Roodewal oorlede.
-
Moordondersoek laat steeds vrae
Volgens kapt. Frederick van Wyk is die ondersoek rakende Anthea du Preez (64) se moord nege jaar gelede nie deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) hervat nie.








