Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Geliefde sportman laat groot leemte
Een van Worcester se veelsydigste sportmanne en allemansvriende, is verlede Vrydag 24 Mei na ‘n kort siekbed oorlede.
-
-
Taxi’s maak gestremdes se lewe hel
In Worcester, Suid-Afrika se Sorgstad, maak minibustaxi’s wat parkeerplek beset wat vir mense met gestremdhede gereserveer is, die lewe moeilik vir personeel en kliënte van die Breedevallei-vereniging vir Mense met Gestremdhede.
-
Town en Villa in rassetwis
Uitspraak is gelewer in die saak van rassisme wat Villagers Worcester teen Robertson Town gemaak het.
-
Wuta ontken alle aantygings
Charl Jacobs, die sekretaris van Worcester United Taxivereniging (Wuta), sê die vereniging ontken al Michelle Vos se aantygings.
-
-
Vermiste man gevind – was in tronk in die Kaap
’n Man wat verlede Julie vermis geraak het, se familie het hom uiteindelik in Januarie opgespoor.
-
Handelsgebied in Robertson opgeknap
Die Robertson- informele handelsgebied, geleë in Hopestraat, ondergaan tans opgraderings teen ’n geraamde koste van R3 687 956,65.
-
Breedevallei-munisipaliteit begroting 2023/24: Verligting vir armes
Die 2024-’25- munisipale begroting is Dinsdag 21 Mei deur die raad van Breedevallei-munisipaliteit (BVM) goedgekeur en volgens die BVM bevat hierdie begroting vele hoogtepunte waarby inwoners sal baat vind.






