Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
New budget boss for Langeberg Municipality
Langeberg Municipality welcomes the appointment of Linda Nokama as the Manager of its Budget Office. It welcomed the wealth of expertise in financial management and reporting Nokama brought to the Langeberg with her and is confident her leadership wi
-
-
Orrelis, tenoor in Robertson vir unieke konsert
Die orrelis en pianis Johann Enslin en die tenoor Jan Olivier bied Sondagmiddag ’n unieke orrel- en sangkonsert in Robertson aan. Die twee kunstenaars bring klassieke en teatermusiek met hul konsert Classics 2 Broadway bymekaar.
-
Musiek, sport en pret in Roodewal
Twee gemeenskapsorganisasies, Youth Stars en Helping Hand, het Saterdag 30 Maart ’n suksesvolle sportdag gehou.
-
Aiden in Klass van sy eie vir sukses
Die eerste eienskap wat jou van Aiden Klass opval, is dat hy baie lank is. Die tweede eienskap wat jy opmerk, is sy pragtige diep stem en perfekte uitspraak. Wat jy nie aan sy imposante uiterlike kan waarneem nie, is…
-
-
Nuy-vallei hou weer fees
Die Nuyvallei word allerweë beskou as een van die mooiste versteekte gebiede in die Wes-Kaap. Inwoners van dié vallei kan daarna uitsien om op 11 Mei danksy die gewilde Nuyvallei-fees die beste van hierdie pragtige vallei te geniet.
-
Digter sê toekenning vir bundel het verras
’n Digter van Touwsrivier sukkel nog om te glo sy het ’n toekenning vir haar skrywe ontvang.
-









