Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fotografieklub ‘vat hande’ in Worcester
Worcester Fotografieklub kom weer Donderdag 11 April bymekaar. Die tema vir April is “hande”.
-
-
Doen só aansoek vir Langeberg-gebeure
Die Langeberg-munisipaliteit het bekend gemaak presies hoe lede van die publiek kan aansoek doen om geleenthede in die gebied aan te bied.
-
Outistiese leerder geskend
’n Ma is gebroke nadat haar agtjarige outistiese seun by die skool seksueel aangerand is.
-
Polisieman het seun na bewering geklap
’n Ma van Ashton is hoogs ontsteld oor haar seun glo sonder rede verlede week deur ’n polisieman geklap is.
-
-
Polisiebeampte beseer
’nMan van Roodewal het sy moses teëgekom toe hy in die polisie se pad gestaan het.
-
CoVE project for smarter farming
Boland TVET College is striving to establish a critical mass in Climate Smart Agriculture with its partners.
-
Begraafplaas só reggeruk
Almal ken die tipiese berigte in koerante waarin gewys word hoe verniel en lelik ’n dorp se begraafplaas is. Verwaarloosde begraafplase is ’n nasionale tendens. Min mense raak egter ooit betrokke of steek die hand in eie boesem om die…
-
Vrou wreed deur vriend vermoor
Die lewe van ’n 21-jarige vrou van Zolani in Ashton is haar verlede week ontneem toe sy nege keer deur haar vriend gesteek was.







