Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
VLV wil jeug bemagtig
Die 91ste Vrouelandbouvereniging-konferensie (VLV) van die Worcester-sirkel is op 13 Maart deur die Maria Stofberg-tak in die Lionssaal in Worcester aangebied.
-
Botsing eis geliefde onderwyser
’n Geliefde onderwyser van Orchard Primêre Skool is Sondag in ’n motorongeluk dood.
-
Museum pas só aan
Indien die Tiger Lillies Dream Catchers-sport-ondersteuningsgroep van Avianpark in Worcester sy sin kry, sal Worcester Museum in die afsienbare toekoms nog meer gestremd-vriendelik ingerig word.
-
Gesprek oor openbare vennootskappe
“Dit is met trots dat ek julle almal verwelkom by een aspek van ons uitgebreide openbaredeelnameproses in hierdie wonderlike deel van ons Kaapse Wynland-distrik,” het die uitvoerende burgemeester van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM),
-
Politiek in die Witzenberg maak alweer opslae
Die DA se Kiesafdelingshoof, Wendy Kaizer-Philander het Donderdag 22 Maart in ’n persverklaring gesê die ANC het vroeër die week probeer om ’n mosie van wantroue in te dien teen die DA-burgemeester en speaker van die Witzenberg-munisipaliteit.
-
Uit die pen van die Burgemeester
Met Paasfees lei alle paaie na die Breedevallei met die Nekkies-musiekfees en die jaarlikse Worcester-Paasbasaar wat op Worcester plaasvind.
-
Videograaf nog nie vasgetrek
Meer as ’n maand nadat ’n video waarin ’n vrou vermoedelik verkrag was die rondes gedoen het, is die man wat die video gemaak het nog nie in hegtenis geneem nie.
-
Vrou gevonnis ná bedrog by Huis Andries Hamman
Een van die twee vroue wat in 2022 amper R1, 4 miljoen van Huis Andries Hamman verduister het, is gevonnis.
-
Besoek museum
Worcester is een van die min dorpe in die land wat nog oor ’n werkende museum beskik. En dit is presies wat Worcester-museum is, geleë op die historiese perseel Kleinplasie.
-







