Op Vrydag 17 Mei het Bet-El Primêr vir die heel eerste keer ’n kaskarresies aangebied met groot sukses, pret en plesier vir almal. Die skool bedank graag almal wat hiertoe bygedra het en die dag moontlik gemaak het.


Kaskarresies by Bet-El

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article