‘n 36-jarige man is in Riebeekstraat, Riebeek-Wes, voorgekeer toe hy Vrydag (11 Julie) in die reën met dié bottel vonkelwyn en mes rondgedwaal het. Hy het Maandag (14 Julie) in die rondgaande landdroshof in die dorp op aanklag van besit van vermoedelik gesteelde goedere verskyn.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article