Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Geniet die dag saam met Mel
Kom geniet komende Saterdag (9 Mei) die middag saam met Mel die Storieverteller by Kapstadt Brauhaus in Langebaan.
-
-
-
-
Sien jou Saterdag by Sandveldfees
Dit sal ‘n dag lange viering van musiek, kos, gemeenskap en die onmiskenbare gees van die Sandveld wees.
-
-
Geniet die dag saam met Mel
Haar vertoning, ‘Chaos is gratis’, sal dit ‘n interessante dag maak. Die vertoning begin om 12:30 en kaartjies kos R250, R350 vir VIP en R450 vir VVIP. Stuur e-pos aan lapspta.events@gmail.com of skakel 022 772 0302 om kaartjies te bespreek.
-
Jeug-jazzreeks oudisies nou oop
Die projek sluit Meester- klas-programme in waar die jong musikante van diegene met ervaring in die bedryf sal leer en dan die verhoog sal betree.
-
Wouter se nuwe lied bring hoop
Sy vrou, Anita, speel ‘n sentrale rol in sy kreatiewe proses. “Anita, my vrou, is my grootste inspirasie deur my hele loopbaan.”









