Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Weskus-mynbou-dokumentêr met Cannes-rolprenttoekenning kom na Koelkamers
Die film word op Saterdag 22 Augustus om 12:00 vertoon, en neem kykers op ‘n reis langs Suid-Afrika se unieke Weskus, met die fokus op die streek se duine, strande en seelewe.
-
Grundling vier Afrika só
Die enkelsnit vertel met beeldryke lirieke wat die Bosveld, riviere, berge, die sterrehemel en die Suiderkruis oproep, ‘n verhaal van verbondenheid, identiteit en liefde vir die land.
-
Emily koel in SA
Emily de Graaf, beter bekend as Emily in SA, het die afgelope jaar ‘n sterk aanhang opgebou met haar eerlike, ongefilterde en skreeusnaakse kyk op die alledaagse lewe.
-
Kom beleef Smoke in Langebaan
Danny Smoke keer op Donderdag 16 Julie terug na Kapstadt Brauhaus Langebaan.
-
-
-
-
Geniet die dag saam met Mel
Kom geniet komende Saterdag (9 Mei) die middag saam met Mel die Storieverteller by Kapstadt Brauhaus in Langebaan.
-
-










