Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Jazz on the Rocks 2026
Feesgangers het ‘n naweek van lewendige musiek en ‘n skilderagtige kusomgewing geniet.
-
Wouter van de Venter stel nuwe lied bekend
Met sy nuutste enkelsnit, Sommer So, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike, reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref. Die lied is rou, eg en deurdrenk met ’n […]
-
Weskus hou konsert!
Gaste by die fees kan uitsien na kunstenaars soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en talentvolle plaaslike kunstenaars soos Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.
-
Sanger se nuwe lied bring hulde aan die Weskus
“Son, See en Soen” is ‘n opregte viering van die Weskus van Suid-Afrika, ‘n plek wat dié Yzerfonteiner met trots sy tuiste noem.
-
Wen 2 kaartjies vir Paige-konsert
Een gelukkige wenner geniet die kans om twee kaartjies vir die vertoning te wen.
-
Tiaan maak lag-lag musiek
Soos ‘n radiodrama wat jou aangryp en betower op die manier wat net ‘n ware Weskusser kan, is ou Sakkie van Hentiesbaai gereed om jou saam op ‘n avontuur te […]
-
Weskus-veldblomseisoen in volle bloei
Die 2025-veldblomseisoen in die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) in die Weskus Nasionale Park (WKNP) duur nog tot einde September. Volgens Charlene Adams, bestuurder van die Weskus Nasionale Park, is sy […]










