Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hoewel Langebaan vir Young Hearts vir meer as 60 minute in toom gehou het, kon hulle steeds nie die spook van die Grafkelder verdryf nie en moes tevrede wees met…
Die atmosfeer was met afwagting gelaai toe Steenberg’s Cove die afgelope Saterdag (2 Augustus) die berugte “Grafkelder” vir hul Grootuitdaagbeker-kragmeting teen Young Hearts betree het. Wat beloof het om ‘n taai…
Young Hearts het Saterdag sy droomseisoen voortgesit en is steeds die enigste onoorwonne span in die Boland-Grootuitdaagbeker se Weskus-streek. Die troepe van die Grafkelder het Cove in die Agterbaai met…