Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Weskus Jeugorkes (WCYO) is trots om aan te kondig dat hy ruim finansie- ring van die Rupert-stigting ontvang het om ‘n nuwe stel keteltromme vir sy senior orkes te…
Die lede van spanne wat aan die Rolballiga vir sakeondernemings deelneem, begin nou hul peil van spel verhoog namate hulle al meer vernuftig raak. Volgens Etienne Schut van die Lagoon-…
‘n Besem, ‘n bierbottel en selfs ‘n stuk yster is die afgelope naweek in argumente in die Weskus in woede gegryp om iemand anders “ ’n les te leer”. Volgens kapt.…
Twee mans en twee vroue, vermeende dwelmhandelaars, is die afgelope Maandag (29 September) tydens ‘n roetine-stop op die R27 voorgekeer. Denzel Lawrence (29), Natasha Pieters (50), Shumeez Jonas (31) en…
Met warmer dae wat voorlê, deel die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) die volgende wenke om veiligheid in en om water te verseker: 1. Vermy alkohol wanneer jy swem: Die risiko’s van…
Met die aanloop tot die 2026- Langebaan- Country Estate (LCE) se Weskus-marathon, is ‘n R100 000 tjek die afgelope Donderdag (18 September) aan SANParke se ereveldwagters oorhandig. Louis van der Walt, die…
Hoe weet jy jou dier is gesond? Om jou troeteldier se gesondheid te monitor, gaan oor meer as die afwesigheid van siekte. Lewenskragtigheid, gedrag en voorkoms speel ook ‘n groot…
In baie gemeenskappe sien ons dit daagliks – honde en katte wat in die strate rondloop … soms maer, soms siek, en dikwels sonder ‘n eienaar wat na hulle omsien.…