Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Kelly Smith (33), wat teregstaan op aanklagte wat daarop dui dat sy en drie ander mense moontlik haar dogter, Joshlin Smith (6), verkoop het, is weer swanger.
Nog ‘n verdagte, die 32-jarige Lorentia Lombaard het Maandagoggend (18 Maart) in die Vredenburg-landdroshof verskyn in verband met die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith van Middelpos, Saldanha.
Die “Wilde Weskus” het weer sy naam gestand gedoen die week toe skokgranate en traangas gisteroggend na betogers afgevuur is nadat die situasie buite die Vredenburg-landdroshof, waar die vier beskuldigdes…
“Met social media ht ons nie meer koerante nodig ni (sic).” Dit was maar net een van die vele kommentare wat die gedrukte en digitale media die week oorval het…
Die aanklagte teen ’n beweerde sangoma wat by die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith betrek is, is tydelik laat vaar.
Skole in die Weskus het vandag (Maandag 11 Maart) in solidariteit gestaan saam met Diazville Primêr om hoop lewendig te hou vir die vermiste Joshlin Smith, ’n graad 1-leerder aan…
Vier beskuldigdes in die verdwyning van Joshlin Smith (6) van Middelpos, Saldanha, het Donderdag 7 Maart in die Vredenburg-landdroshof verskyn op aanklagte van mensehandel en ontvoering.
“Bring net ons kind terug; ons gee nie om in watter toestand nie,” is ’n familielid van die verdwene Joshlin Smith (6) se pleidooi.
Following a request from Saldanha Bay Mayor André Truter, the City of Cape Town today (29 February) dispatched policing resources to bolster the search for missing 6-year-old Joshlin Smith in…