Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hier is die foto’s van die eindronde en glansryke aanwysing van die Matrikulant van die Jaar vir 2026, geneem deur Charl Devenish.
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.
“In ’n land met uiteenlopende uitdagings is hierdie kompetisie ‘n bevestiging vir jong mense dat hul agtergrond of omstandighede nie hul toekoms definieer nie.”
“In a country facing diverse challenges, this competition reassures young people that their background or circumstances do not define their future.”
This competition, presented by the University of the Free State (UFS) and Novus Media, helps matric learners develop the qualities they need to succeed.
“The competition improved my self-confidence. It taught me to trust my abilities and to be proud of my achievements, hard work, and personality.”
Matriculants from across the country who are leaders and achievers in academics, culture and sport, and who plan to study at the UFS next year, can enter.
Novus Media, ‘n afdeling van die JSE-genoteerde Novus Holdings en Weslander se houermaatskappy, het vandag die bekendstelling van Die Papier aangekondig: ‘n weeklikse, Afrikaanse koerant wat van 6 Maart 2026…