Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub en die Victoriane-krieketklub het mekaar die afgelope Saterdag (28 Maart) in ‘n laaste Boland Primierligawedstryd op Krewepark gepak. Hoewel die Krewe hierdie seisoen nie goed gevaar het nie, bly…
Die Vredenburg-Saldanha-Krewe het Saterdag (22 November) ‘n klinkende oorwinning oor Caledon-krieketklub op ‘n kokende Dal Josafat-krieket se B-veld in die Paarl, waar die temperatuur tot omtrent 38 grade geklim het,…
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub oftewel die “Krewe”, het die afgelope naweek hul krag en vaardigheid ten toon gestel met twee oortuigende oorwinnings teen Stellenbosch-krie- ketklub se eerste en tweede spanne. Nadat die…