Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Toe die beskuldigde Steveno van Rhyn sy medebeskuldigde Boeta Appolis onderstebo sien hang, het hy begin soebat en gesê dat hy net die waarheid vertel het oor die Maandag (19…
Twee beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak beweer hulle is tydens ondervraging gemartel.
In ‘n frustrerende week van kruisondervraging van die staatsgetuie Renz Lombaard, het daar nie veel nuwe inligting oor Joshlin Smith se verdwyning na vore gekom nie. Regsverteenwoordigers ter verdediging van…
Nie ’n enkele foto nie. Nie eens die alombekende een in haar potblou partytjierok of die een met haar hare in twee stywe vlegseltjies op die plakkate wat haar as…
Nie ’n enkele foto nie. Nie eens die alombekende een in haar potblou partytjierok of die een met haar hare in twee stywe vlegseltjies op die plakkate wat haar as…
Regter Nathan Erasmus het vandag (Donderdag 6 Maart) ‘n terplaatse-ondersoek deur Middelpos by Saldanha gelas.
In die eerste twee dae van die verhoor van die drie beskuldigdes in die Joshlin Smith-saak is ’n duidelike prentjie aan die ontwikkel oor die eerste ure nadat die destydse…
Alles is gereed vir die verhoor van drie beskuldigdes in die Joshlin Smith-saak om volgende week in die Veeldoelige Sentrum (Multipurpose Centre) in White City, Saldanha, te begin.