Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die feit dat die Joshlin Smith-hooggeregshofsaak van die Kaapse Hooggeregshof in Keeromstraat, Kaapstad, na die Veeldoelige Sentrum (Multipurpose Centre) in Trichardtstraat, White City, in Saldanha verskuif is, ontlok wyd twee…
“Ons is baie bly dat die hooggeregshof besluit het om die saak hier onder in Saldanha aan te hoor. Die feit dat hulle dit na die mense toe bring, herstel…
Yesterday marked one year since the then 6-year-old Joshlin Smith disappeared from her house in Middelpos without a trace.
Die eerste dag van die verhoor van Kelly (Raquel) Smith (34), Boeta (Jacquen) Appolis (32) en Steveno van Rhyn (28) is geskuif na Maandag 3 Maart in die Veeldoelige Sentrum…
Die driemanskap wat daarvan verdink word dat hulle die sewejarige Joshlin Smith ontvoer en verkoop het, se saak kan dalk eerder in Saldanha aangehoor word.
Die hofsaak waarin die verdwene 7-jarige Joshlin Smith van Saldanha se ma, haar kêrel en ? huisvriend teregstaan op aanklagte van ontvoering en mensehandel vir die doel om uit te…
2024 was ’n propvol nuusjaar, nie net op nasionale vlak nie waar die vorming van ’n regering van nasionale eenheid waarskynlik die meeste aandag geniet het. Dit nadat die ANC…
Kelly (Raquel) Smith (33) het glo al in Augustus 2023 hardop beplan om haar kinders iewers in Januarie of Februarie vanjaar te verkoop. Sy het ook na bewering sáám met…
Die aanklagte teen die vierde beskuldigde in Joshlin Smith (6) se verdwyning is vandag (Maandag 21 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof laat vaar.
Dit is reeds agt maande gelede dat die mooi sesjarige grysgroenoog-kind Joshlin Smith spoorloos uit haar ouerhuis in ’n informele nedersetting in Saldanhabaai verdwyn het.