Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Weslander het by leerders van plaaslike skole gaan aanklop om te hoor wat Jeugdag vir hulle beteken.
Hoërskool Diazville bedank graag die Sea Harvest Foundation vir hul ongelooflike ondersteuning en vrygewigheid teenoor die skool.
Beide atlete is gekies om as deel van die Wes-Kaapse span in die SA Skolekampioenskap aan die 10 km-wedloop deel te neem.
Die Hoërskool Diazville het Gregory Makan en Ursula Boy as adjunkhoofde aangestel.