Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Elandsbaai-hawe kry nuwe hoop deur munisipale bestuur en ontwikkelingsplanne,
Cederberg-munisipaliteit neem tussentydse beheer van Elandsbaai-hawe oor ná ooreenkoms met Departement van Openbare Werke.
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.…
ELANDSBAAI – Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit…
Elandsbaai – Ontstoke en bekommerde inwoners, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net skadelik vir…