Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die nuutste ouditverslag oor vullisterreine dui aan dat tekortkominge in operasionele bestuur, infrastruktuur of nakoming van basiese vereistes oor die land heen voorkom.
New generation of interpretive signs allow blind and visually impaired visitors independent access to coastline information.
Geen nuwe sardynvrektes; ondersoeke na PHV en vangbeperking duur voort.
Sardine mortality eases, but monitoring and precautionary fishing limits remain in place.
Die DFFE het PHV in Suid-Afrikaanse sardyne bevestig, maar ondersoek nog of die virus die huidige massasterftes veroorsaak.