Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Met sy jongste boek, Rough Diamonds – A History of South African Baseball, neem Saldanhabaaier Hendrik Snyders lesers deur die geskiedenis van bofbal in Suid-Afrika as een van die afgeskeepte…
|
Die jaarlikse Visfabrieketoernooi beleef vanjaar sy 35ste bestaansjaar en word op Vrydag 24 en Saterdag 25 Oktober op Velddrif aangebied. Johan Daniëls van Saldanha het in 2017 in ‘n onderhoud met…
|
Vredenburg. Huis Wittekruin in dié Weskusdorp het gisteraand (Vrydag 12 September) sy jaarlikse wynveiling gehou. Dié geleentheid is ‘n waardevolle fondsinsameling vir die tehuis wat al sedert 1973 bestaan. Huis…
|
Kabeldiewe oor die land heen is jaarliks verantwoordelik vir miljoene rande se skade aan waardevolle munisipale infrastruktuur. Ook hier in die Weskus, waar waaghalsige metaaldiewe en vandale die Saldanhabaai- munisipale…
|
Om ‘n orreluitvoering van Julian Melck op die eeu oue pyporrel in die NG kerk Hopefield by te woon, is ‘n ervaring wat die siel verfris – soos ‘n skeppie…
|
Die bekende Hopefield Fynbosskou vier vanjaar sy 36ste bestaansjaar en bied van vandag (Donderdag 28 Augustus) tot Sondag 31 Augustus weer ‘n fees van kleur, geur en plaaslike kultuur. Soos…
|
Om iemand aan sy skoene te oordeel, werk nie altyd nie. As ons ophou oordeel, sal ons waarlik begin sien en innerlike vreugde ervaar. Ons is so geneig om ander…
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?



