Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
19 Februarie: Joshlin Smith se verdwyning skok die land twee jaar gelede
Presies twee jaar gelede, op Maandag 19 Februarie 2024, het Kelly Smith (toe 33 jaar oud) haar sesjarige dogter Joshlin Smith by die Saldanha-polisiekantoor as vermis aangemeld. Wat as ’n…
-
Kaapstadse mans hier vas oor onwettige vuurwapens
Die polisielid het ‘n vuurwapen op die sitplek van die voertuig gesien en sy kollegas gewaarsku, waarna versterkings ontbied is.
-
Woon GPF vergaderings in jou buurt by
Woon jou buurt se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)-verandering by en sluit aan.
-
G’n plig om oor geel streep te ry
Die daaglikse nuusverslae oor noodlottige padongelukke dwing ‘n mens om ‘n waarneming te deel oor die bestuursgewoontes van sommiges in hierdie kontrei van die Weskus, maar ook elders.
-
Wat jou hond of kat nié mag eet nie
Ongelukkig is daar baie kosse wat vir mense veilig is, maar gevaarlik, soms selfs dodelik vir honde en katte.
-
Jancke het groot planne
Dié 16-jarige leerder van die Hoërskool Hopefield kom uit ‘n musikale familie wat haar aangemoedig het om haar passie te volg. Haar liefde vir sang het mettertyd het net al…









