Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
ONDERSOEK | Munisipale kostes al hoër; maar volumes bly egter krimp
Die eerste twee artikels in hierdie reeks het munisipale finansiële state van vyf Weskus-munisipaliteite ontleed. Vandag se artikel fokus op tariefverhogings tussen 2021 en 2024 en ondersoek hoe dit bekostigbaarheid…
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Vredenburg-dansskool vier 31 jaar van hoogstaande dansonderrig
Dansers van die Vredenburg-dansskool het onlangs as gaste opgetree by die Royal Academy of Dance West Coast (RAODWC) se eerste konsert. Die Vredenburg-dansskool staan onder leiding van Dina Fourie, ‘n…
-
Weskus-ballerinas voer Aspoestertjie luisterryk op
Die passievolle ballerinas van die Royal Dance Academy West Coast het onlangs die Weskus-gemeentskap vermaak met ‘n opvoering van die tydlose sprokie, Aspoestertjie. Die dansers het in pragtige kleurryke kostuums…
-
Wes-Kaapse polisie vra hulp om verdagte op te spoor
Speurders by die Wes-Kaapse teenbende-eenheid vra die publiek om hulle te help om Dayaan Fataar op te spoor.Hy is ‘n persoon van belang in ‘n ondersoek waar verskeie vuurwapens en…
-
ONDERSOEK | Hoe vergelyk munisipale kostes?
Die vraag oor hoeveel dit werklik kos om in verskillende munisipaliteite te woon, hou my lankal besig. My gevoel was nog altyd dat plaaslike regering in Suid-Afrika duur is –…
-
Joshlin se ontvoerders se appèlaansoek misluk
Kaapstad: Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn het hul stryd om verlof tot appél teen hulle skuldigbevinding en lewenslange tronkstraf verloor. Dit het gister en vandag (12-13 Augustus)…
-
JOSHLIN SMITH: Appèlsaak sleep voort
Kaapstad: Die eerste dag van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn se aansoek om appèl is afgehandel. Dit vind in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad plaas en…










