Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Weskus hou konsert!
Gaste by die fees kan uitsien na kunstenaars soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en talentvolle plaaslike kunstenaars soos Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.
-
Vrywilligers bekamp geweld
Die opleiding van 33 vrywilligers het gehandel oor hoe om persone wat deur geslagsgeweld geraak is, te ondersteun.
-
Parade at military academy
The parade formally marked the commencement of the 2026 academic year, which saw 67 first-year students marching, and was led by the South African Army Band from Youngsfield in Wynberg,…
-
Familie in rou ná neefs onder sandhoop versmoor
HOPEFIELD – ‘n Familie is in rou ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesakhet en hulle versmoor het. Volgens…
-
Twee tieners versmoor onder sand
HOPEFIELD – Twee tienerseuns het versmoor nadat ‘n sandhoop waarop hulle vanmiddag gespeel het, inmekaargesak het. ‘n Derde tiener het net betyds weggespring en kon hulp gaan soek, maar die…
-
Registreer dié komende naweek – 7–8 Maart 2026 – vir Saldanhabaai-tussenverkiesings
Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) in die Wes-Kaap herinner inwoners aan die komende munisipale tussenverkiesings op Woensdag, 22 April 2026. Die vakatures het ontstaan ná die bedankings vroeër vanjaar van…
-
Weskus-sakeopname 2026: Ekonomie reg vir groei
Plaaslike Sake-peiling, saamgestel deur die Weskus-sakekamer, het insette van sakeondernemings reg oor die streek ingesamel
-










