Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Meesters wen medaljes
Die driemanskap het behoorlik hul merk gemaak by die 39ste Suid-Afrikaanse Meesters Atletiekkampioenskap (SAMA) wat van Donderdag 30 April tot Saterdag 2 Mei by die Germiston-stadion in Johannesburg gehou is.
-
Optrede van Louwille se kinders bring moeilikheid
As die polisie by die kinders kom, is hulle kamma onskuldig, maar reageer ook soos grootmanne wanneer hulle met die polisie praat.
-
-
Chernobyl bied ‘n les oor leuens
Veertig jaar gelede, in April 1986, het die Chernobyl ramp ‘n radioaktiewe pluim oor Europa gestuur en ‘n veel gevaarliker mislukking as ‘n gebrekkige reaktorontwerp blootgelê. Dit het onthul wat…
-
Geniet die dag saam met Mel
Kom geniet komende Saterdag (9 Mei) die middag saam met Mel die Storieverteller by Kapstadt Brauhaus in Langebaan.
-
Kospryse bly laagste in Velddrif
Die kleinskaalse opname deur Clive Coetzee en sy gesin word maandeliks in vyf dorpe in die Weskus gedoen en sluit Saldanha, Vredenburg, Langebaan, St. Helenabaai en Velddrif in.
-
-
Saldanha bly onoorwonne
Dit was gewis ‘n derbystryd wat ondersteuners van die afskop af totdat die eindfluitjie geblaas het op hul tone gehou het.
-
-








