Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stres kan lei tot beroertes of hartsiektes
Emosionele stres word regstreeks verbind met beroertes en hartsiektes.
-
Exercises to do at your office or desk
Prolonged sitting, according to new research, is damaging your health.
-
ANC impliseer eers verkeerde man ná brandstigting-bewerings
Die ANC Weskusstreek het Donderdag 19 Januarie moes erken hulle het vroeër die oggend valslik ‘n man van Langebaan daarvan beskuldig dat hy in ‘n stemboodskap beweer mense in ANC t-hemde het van die brande in die Wes-Kaap gestig.
-
-
Bruide kan nou inskryf
Weslander en Weskus Mall se Bruid van die jaar-kompetisie 2016/-17 is reeds goed op dreef en ’n nuwe jaar beteken nuwe inskrywings.
-
Vehicle licence renewals
Government urges Western Cape motorists to check the expiry date on their motor vehicle licence disc in time to avoid penalties. Notices will not be sent out via the post office as in previous years.
-
Leontine Cloete van Saldanha is Oktober se glansmooi wenbruid
Leontine Cloete is Oktober se wenbruid.
-
Vele Hopefield-honde dood weens hondesiekte
Sewe honde is reeds dood en talle meer is siek met hondesiekte (canine distemper) in Hopefield met dié siekte wat vinnig kan versprei. Volgens Nicola Viljoen, ’n vrywillige wat met diere in die Weskus-dorp werk, moes sy reeds sewe honde…
-
Trokbestuurder dood in botsing
’n Trokbestuurder is Woensdagoggend dood nadat hy in die agterkant van ’n stilstaande voertuig gery het. Jean-Paul Mahinica-Muadianzita was ’n drywer vir Liqure Runners ’n vervoer maatskappy in Blackhealth.
-
Trokbestuurder dood in botsing
Die trok wat glo drankvervoer het, het Woensdag in ‘n stilstaande trok gery buite Hopefield. ’n Trokbestuurder is Woensdagoggend dood nadat hy in die agterkant van ’n stilstaande voertuig gery […]








