Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bruide kan nou inskryf
Weslander en Weskus Mall se Bruid van die jaar-kompetisie 2016/-17 is reeds goed op dreef en ’n nuwe jaar beteken nuwe inskrywings.
-
Vehicle licence renewals
Government urges Western Cape motorists to check the expiry date on their motor vehicle licence disc in time to avoid penalties. Notices will not be sent out via the post office as in previous years.
-
Leontine Cloete van Saldanha is Oktober se glansmooi wenbruid
Leontine Cloete is Oktober se wenbruid.
-
Vele Hopefield-honde dood weens hondesiekte
Sewe honde is reeds dood en talle meer is siek met hondesiekte (canine distemper) in Hopefield met dié siekte wat vinnig kan versprei. Volgens Nicola Viljoen, ’n vrywillige wat met diere in die Weskus-dorp werk, moes sy reeds sewe honde…
-
Trokbestuurder dood in botsing
’n Trokbestuurder is Woensdagoggend dood nadat hy in die agterkant van ’n stilstaande voertuig gery het. Jean-Paul Mahinica-Muadianzita was ’n drywer vir Liqure Runners ’n vervoer maatskappy in Blackhealth.
-
Trokbestuurder dood in botsing
Die trok wat glo drankvervoer het, het Woensdag in ‘n stilstaande trok gery buite Hopefield. ’n Trokbestuurder is Woensdagoggend dood nadat hy in die agterkant van ’n stilstaande voertuig gery […]
-
AIDS in Saldanha
The Saldanha Bay area has the heaviest antiretroviral treatment (ART) patient load in the Western Cape. AIDS is also still the leading cause of death followed by TB in second place, as far as health goes. The Western Cape Department…
-
R7 miljoen se Mandrax deur Valke gekry
‘n Reuse R7,56 miljoen se Mandrax-tablette is Maandagaand 28 November deur die Valke op ‘n plaas naby Vredenburg gekonfiskeer.
-
Kom proe ons olywe, kuier en kyk kuns
Vind plattelandse gasvryheid, kuns, olywe en avontuur op Porterville.
-
Kry jou kar reg vir die vakansiepad
Dit is maklik om die voorbereiding van jou motor vir die langpad af te skeep voor julle die pad vat vir die welverdiende ruskans.







