Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kuier saam met maaltye vir konings
Die Kuier Combo Koningskos is van Maandag 20 November af op winkelrakke teen slegs R40.
-
Veilige gebruik van antibiotika
Die Life Weskus Privaat hospitaal se apteekspan is besig met ’n bewusmakingsveldtog oor die gebruik van antibiotika.
-
‘I won’t let Day Zero happen’ – Helen Zille
In a very candid interview with Weslander, Premier Helen Zille said if a solution can’t be found to withdraw water from the Elandsfontein aquifer, then it is a real possibility that Saldanha Bay could close down – a disaster scenario…
-
4 Spesiale Magte Langebaan kry nuwe bote
’n Hardnekkige sjampanjebottel het sy Moses tog teë gekom teen een van drie nuwe weermagbote met hul amptelike oorhandiging aan 4 Spesiale Magte-eenheid Langebaan.
-
Pa geskiet in gyselaarsdrama
‘n Gyselaarsdrama van byna ses ure het Vrydagmiddag geëindig met polisie wat ‘n Vredenburg-pa doodgeskiet het.
-
KYK: Bokkoms, roei en musiek
Die Bergrivier Winterkarnaval op Velddrif val jaarliks saam met die afeindiging van die laaste skof van die legendariese Bergrivier-kanomarathon. Duisende mense het vanjaar weer kom kuier om vir die roeiers te wag, en kon sien hoe word bokkoms geskil en…
-
Man arrested for fraud of R8.4 million
The Hawks have confirmed that a 52 year old man was arrested on 23 May for alleged numerous accounts of fraud amounting to millions of rand. He is set to appear in the Vredenburg Magistrate’s Court on 6 June.
-
‘Besoedeling ergste in dekades’
Die lugbesoedeling van Oceana se visinmaakfabriek in Laaiplek is die ergste in dekades kla inwoners van die Weskusdorp. Dertien klagtes is die afgelope kwartaal by hul Amawandle-visfabriek gerapporteer en sluit in ’n ondraaglike stank, digte rookwolke wat ook erg stink…
-
Porno-saak: Borgaansoek uitgestel
Die plaaslike paartjie wat glo pornografiese foto’s van hul dogter (14) aan ‘n Amerikaner verkoop het, se borgaansoek sal Vrydag 3 Maart aangehoor word.
-
Bruid van die Jaar – eerste somerfinalis
Nastasja Pieterson van Vredenburg is Desember 2016 se wenbruid.







