Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrou vermoor ná man water vra
’n Ouer egpaar is eergisteroggend in hul huis op die plaas Klipheuwel in die Moorreesburg-omgewing aangeval.
-
Bogemiddelde tariefverhogings op pad
Bergrivier-inwoners sal na verwagting binnekort heelwat meer vir hul krag, water en ander munisipale dienste moet opdok.
-
Polisiebeamptes ontvang erkenning vir harde werk
Plaaslike polisiebeamptes het verlede week erkenning ontvang vir hul harde en toegewyde pogings om misdaad te bekamp en skuldiges aan die pen te laat ry.
-
-
Almal dink groen by dié sessies
Wie is beter om ’n gemeenskap oor belangrike sake in die streek in te lig as gemeenskapslede self?.
-
Diereskuiling wen by saamtrek
Die Road Thunders-motorfietsklub in samewerking met Saldanha Animal Care het Sondag 20 Maart ’n saamtrek ten bate van die Weskus se behoeftige viervoetige vriende gehou.
-
Kids dance way through holiday programme
Mfesane West Coast, in collaboration with Jazzart Theatre, ran a holiday programme from Tuesday 29 March to Saturday 2 April.
-
Ramptoestand opgeskort
Ná 750 dae onder inperking het president Cyril Ramaphosa uiteindelik die einde van die ramptoestand aangekondig.
-
Komitee tevrede met verslag
Die Bergrivier-munisipaliteit (BM) se finansiële verslag vir die 2020-’21-boekjaar is sonder voorbehoud goedgekeur.
-
Skipper ‘het ’n passie gehad’
Die bekende plaaslike skipper en visserman Florus Gerhardus Visser, beter bekend as Ridus, is Sondag 3 April in ’n botsing in Velddrif dood.








